Lecturer/Senior Lecturer [South Africa]


 

Duties/Pligte
  • Actively conducting research and publishing in peer-reviewed journals in a relevant area that aligns with the current research of the Applied Mathematics Division;
  • Recruiting and supervising postgraduate students;
  • Teaching and coordinating undergraduate and postgraduate Applied Mathematics modules in science and engineering programmes;
  • Securing research funding;
  • Participating in academically relevant departmental and Faculty activities, as required.

  • Doen aktief navorsing en publiseer in eweknie-beoordeelde vaktydskrifte in 'n tersaaklike vakgebied wat ooreenstem met die huidige navorsing van die Afdeling Toegepaste Wiskunde;
  • Werf en bied studieleiding aan nagraadse studente;
  • Onderrig en koördineer voorgraadse en nagraadse Toegepaste Wiskunde-modules in natuurwetenskappe- en ingenieursweseprogramme;
  • Verkry navorsingsbefondsing;
  • Deelname aan akademies tersaaklike departementele en Fakulteitswerksaamhede, soos nodig.

Job Requirements/Pos Vereistes
  • A PhD (completed or submitted) in Applied Mathematics or a closely related field;
  • Excellent verbal and written skills in English.

For appointment as Lecturer:

  • An active research interest in an area that will strengthen the current research groups in the Applied Mathematics Division;
  • Evidence of research outputs at peer-reviewed international conferences or in recognised journals;
  • Teaching experience in Applied Mathematics (as lecturer, or teaching assistant/tutor at tertiary level).

For appointment as Senior Lecturer:

  • Evidence of recent research experience in an area that will strengthen the current research groups in the Applied Mathematics Division;
  • A growing research publication record in peer-reviewed international conferences or in recognised journals;
  • Proven ability and commitment to teaching Applied Mathematics at both undergraduate and postgraduate level;
  • Successful postgraduate supervision, at least at master's level.

  • 'n PhD (afgehandel of ingedien) in Toegepaste Wiskunde of 'n naverwante vakgebied;
  • Uitstekende mondelinge en skriftelike vaardighede in Engels.

Vir aanstelling as Lektor:

  • Aktiewe navorsingsbelange in 'n vakgebied wat die huidige navorsingsgroepe in die Afdeling Toegepaste Wiskunde sal versterk;
  • Bewese navorsingsuitsette by eweknie-beoordeelde internasionale konferensies of in erkende vaktydskrifte;
  • Onderrigervaring in Toegepaste Wiskunde (as lektor, of as onderwysassistent/-tutor op tersiêre vlak).

Vir aanstelling as Senior Lektor:

  • Bewese onlangse navorsingsondervaring in 'n vakgebied wat die huidige navorsingsgroepe in die Afdeling Toegepaste Wiskunde sal versterk;
  • `n Groeiende navorsingspublikasierekord in erkende vaktydskrifte of by eweknie-beoordeelde internasionale konferensies;
  • Bewese vermoë in die onderrig van, en toewyding aan Toegepaste Wiskunde op voor- en nagraadse vlak;
  • Suksesvolle nagraadse studieleiding op minstens magistervlak.

Recommendation/Aanbeveling
  • Postdoctoral research experience in academia or industry;
  • Experience in lecturing at tertiary level.

Applicants invited for interviews will be expected to present a lecture on their recent research to demonstrate their knowledge and communication skills.

  • Nadoktorale navorsingservaring in die akademie of industrie;
  • Ervaring van onderrig op tersiêre vlak.

Daar sal van aansoekers wat vir onderhoude genooi word, verwag word om 'n lesing aan te bied oor hul onlangse navorsing ten einde hul kennis en kommunikasievaardighede te demonstreer.


 

.

Post a Comment

Previous Post Next Post

Sponsored Ads

نموذج الاتصال